top of page

leerlingraad

hoofleiers.png
LR S (1).png
LR (1).png

Die leerlingraad verteenwoordig die leerders en sommige van ons aktiwiteite sluit die volgende in:

 

  • Graad 8-verwelkoming en -bekendstelling

  • Graad 8-kamp

  • Wakkerbly

  • Valentynsokkie

  • Moeder- en Tienertee

  • Presteerdersdinee

  • Uitreike in skool en na die gemeenskap

 

Ons is ook op Facebook en Instagram en jy is baie welkom om daar saam met ons te kuier.

bottom of page