Leerlingraad
Leerlingraad 2020
Baie geluk aan die leerders wat tot die leerlingraad vir 2020 verkies is:
DOGTERS 2020:
BRETTELL, MIA
GOOSEN, ANNIKA
JORDAN, SONÉ
KALAWE, LIME
MARAIS, CHERNÉ
MKONTO, SOMILA
NAGEL, CHRISTA
NIEMANN, SIMONÉ
OLIVIER, KIM
PIENAAR, AMELIE
STÖTTER, CHARLIZE
SWART, CAYLAN
VAN DER SANDT, DELISHA
SEUNS 2020:
ABRAHAM, LUTHO
ERASMUS, MARCO
LEWIS, HENRIQUE
LOUW, GIDEON
MEYER, TIAAN
NAGEL, MJ
OOSTHUIZEN, STEFAN
ROBERTS, FRANCOIS
SMIT, ZANDER
SPITTAL, DOMINIC
WEPENER, ANRICH
WHITTAL, JUAN
WITBOOI, JAYDEN

Die leerlingraad verteenwoordig die leerders en sommige van ons aktiwiteite sluit die volgende in:
-
Graad 8-verwelkoming en -bekendstelling
-
Graad 8-kamp
-
Wakkerbly
-
Valentynsokkie
-
Moeder- en Tienertee
-
Presteerdersdinee
-
Uitreike in skool en na die gemeenskap
Ons is ook op Facebook en jy is baie welkom om daar saam met ons te kuier.