Copy of Untitled Design.png
 

WELKOM

Gedurende die afgelope dekades vanaf 1934 het die Hoërskool Grens gegroei tot een van die bekendste en trotsste bakens van Oos-Londen hier aan die Ooskus. As opvoedkundige inrigting het dit uitgestyg bo net skool wees tot ‘n integrale deel van die omgewing en die Afrikaanssprekende gemeenskap wat dit dien en waaraan dit rigting en inhoud gee. Getrou aan sy leuse, BOU, is die Hoërskool Grens ‘n simbool van dit wat deur toewyding en diens bereik kan word.

“Ons glo dat opvoeding nie net is om boekgeleerdheid te hê nie, maar om kennis lief te hê en lewenswysheid te ontwikkel”.

Kontak ons

Besoek ons

Besoek ons ander sosiale webtuistes vir daaglikse inligting
(Selekteer die klitskakel)

Kliek op die skakel vir die nuutste Lourier!

Kliek op die skakel vir die 2022 Jaarverslag

  • YouTube
  • Instagram
  • Facebook
  • d6.PNG

Gaan lees gerus op AWSUM van Oos Londen se nuutste skoolartikels. 

Skool inligting

Kantoor: 043 7210 412

E-pos: admin@grens.co.za

 

Posadres: McJannet Rylaan
                 Baysville
                Oos Londen
                5241

 

Hoërskool Grens, McJannetrylaan, Baysville, 5241

 

 

IMG-20220224-WA0354.jpg
 Vra die kenners, Grens is wenners!
299940629_530368418889611_2539762255165433039_n
IMG-20220224-WA0354
IMG-20220821-WA0007
312367626_574064727853313_3594809288960784783_n
300750963_532461498680303_6043294509040424869_n
313196451_580598243866628_1694328629568566386_n
unnamed
299233936_525849826008137_7588666170425798172_n
300106809_530982842161502_6949135410434713799_n
hoofleiers
IMG-20220315-WA0028
IMG-20220303-WA0033