

Hoërskool Grens
// Vanaf 1934
Strewe na uitnemendheid

WELKOM
Gedurende die afgelope dekades vanaf 1934 het die Hoërskool Grens gegroei tot een van die bekendste en trotsste bakens van Oos-Londen hier aan die Ooskus. As opvoedkundige inrigting het dit uitgestyg bo net skool wees tot ‘n integrale deel van die omgewing en die Afrikaanssprekende gemeenskap wat dit dien en waaraan dit rigting en inhoud gee. Getrou aan sy leuse, BOU, is die Hoërskool Grens ‘n simbool van dit wat deur toewyding en diens bereik kan word.
“Ons glo dat opvoeding nie net is om boekgeleerdheid te hê nie, maar om kennis lief te hê en lewenswysheid te ontwikkel”.
Vra die kenners, Grens is wenners!
Besoek ons ander sosiale webtuistes vir
daaglikse inligting
(Selekteer die klitskakel)
Kliek op die skakel vir die nuutste Lourier!
Skool inligting
Kontak ons
Besoek ons
Kantoor: 043 7210 412
Faks.: 043 7210 414
E-pos: admin@grens.co.za
Posadres: McJannet Rylaan
Baysville
Oos Londen
5241
Hoërskool Grens, McJannetrylaan, Baysville, 5241
