top of page
skooldrag

Die volgende foto's toon die skooldrag wat tans gedra word asook die erekleure-baadjies en skoolwapens:
Halfkleure

Junior en Senior:
-
Lourierwapen met aansteekbalkie.
-
Swart oortrektrui.
Volkleure

Graad 8 en 9:
-
Lourierwapen met aanwerkbalkie.
-
Blou oortrektrui.
-
Goue koord mag eers van graad 10 aangewerk word.

Graad 10, 11 en 12:
-
Lourierwapen met aanwerkbalkie.
-
Blou aantrektrui.
-
Goue koord.
Eretoekenning

Eretoekenning:
-
Blou baadjie.
-
Graad 8 - 12:
-
Goue wapen met aanwerkbalkie

Eretoekenning:
-
Wit baadjie.
-
Slegs graad 10 - 12
-
Goue wapen met aanwerkbalkie.
bottom of page